Karavaan Huur -verblyf vir werkers in Kuils River, Western Cape for sale
Jonker Caravan Rentals verhuur kontrak karavane uit vir tydelike verblyf aan werkers op bou persele of enige kontrakwerk.
Boupersele, Filmbedryf, Karnivalle, Perdeskoue, Landbouskoue, Sport toernooie, Uitstallings, Musiekfeeste, Padwerke, ensv.
Ons verhuur karavane uit weekliks. maandeliks of jaarliks
Vanaf R130 per dag ( Hang af van die verhurings tydperk)
Ons doen self die aflewering en afhaal van karavane.
Ons verhuur kontrak karavane sedert Maart 2007
Webtuiste: www.caravanhirecapetown.co.za
Vind ons op Facebook
Skakel gerus vir enige navrae, n voorlopige bespreking of sommer net vir n bespreking.
Elri Jonker Tel: 021-8010731
Desmond Jonker Sel: 084 671 1984
R 300
Karavaan te huur vir vakansie
Sprite Scout Karavaan te huur in die vanaf 23 Desember 2014 tot 5 Januarie 2015. Baie lig - 550kg, kan deur enige...
R 130
Karavan Huur - tydelike verblyf op bou persele/ kontrak werkers
Jonker Caravan Rentals verhuur kontrak karavane uit vir tydelike verblyf van werkers op bou persele of enige...
R 400
Karavaan te huur
Karavaan Te Huur vir Desember 2015 , min tydperk is15 dae en langer. Plett, Knysna, Sedgefield , George , Hartenbos...
R 500
karavaan te huur
Caravan Hire is situated in Strand, Western Cape. We offer you peace of mind and value for money . All our caravans...
karavaan te huur vir naweek van 27 maart 2015
Helderberg-Caravan Hire is situated in Strand, Western Cape. We offer you peace of mind and value for money . All our...